top of page

CATHOLIC PRACTICES

 

​

KATOLIEKE ANTWOORDE

Frequently Asked Questions about the Catholic Faith and Practices

(Source: Die Oratorium)

 

1.     Hoe openbaar God homself aan ons?

 

2.     Hoekom glo ons dat Jesus werklik God is?

 

3.     Hoekom glo ons dat God drie-enig is?

 

4.     Hoekom glo ons dat Christus ’n kerk gestig het?

 

5.     Waar kom die bybel vandaan en watter rol speel die bybel in die Katolieke geloof?

 

6.     Hoekom sluit katolieke bybels die deutero-kanonieke boeke in terwyl protestantse bybels dié boeke weglaat?

 

7.     Wat glo ons Katolieke omtrent ’n persoonlike interpretasie van die bybel?

 

8.     Hoekom glo ons as Katolieke dat Jesus ’n pous as hoof van sy kerk op aarde aangestel het?

 

9.     Hoe kon die swak en sondige Petrus die eerste pous wees?

 

10.   Verkondig ons as Katolieke die evangelie?

 

11.   Wat glo ons as Katolieke omtrent die verhouding tussen geloof en goeie werke?

 

12.   Hoekom glo ons as Katolieke dat jesus liggaamlik aanwesig is in die gekonsekreerde hostie van die eucharistie?

 

13.   Glo ons as katolieke dat Jesus weer by elke heilige mis opnuut opgeoffer word?

 

14.   Is die konsep van die apostoliese opvolging bybels?

 

15.   Hoekom beskik ons as Katolieke oor ’n gewyde klerus?

 

16.   Hoe kan ons as Katolieke glo dat Maria vanaf haar ontvangenis van sonde gevrywaar was aangesien die bybel ons leer dat ‘almal gesondig het’ (Rom. 3:23)?

 

17.   Hoe kan ons as Katolieke glo dat Maria liggaamlik in die hemel opgeneem is terwyl die bybel dit glad nie meld nie?

 

18.   Hoekom glo ons as Katolieke dat die sakramente noodsaaklik is vir ons verlossing?

 

19.   Waar in die bybel vind ’n mens die sewe sakramente van die kerk?

 

20.   Hoekom doop ons as Katolieke klein?

 

21.   Is boetedoening ’n bybelse konsep?

 

22.   Hoekom bieg ons as Katolieke ons sondes voor ’n priester?

 

23.   Hoekom onderskei Katolieke tussen doodsonde en daaglikse sonde?

 

24.   Glo ons as Katolieke dat ’n mens direk tot god kan bid?

 

25.   Hoekom bid ons om die voorspraak van die heiliges as die bybel uitdruklik leer dat Jesus die enigste middelaar is (1 Tim. 2:5)?

 

26.   Hoekom spreek Katolieke hul priesters aan as vader?

 

27.   Hoekom vereis die Kerk dat priesters selibaat moet leef?

 

28.   Hoe kan daar sondaars in die een ware kerk wees?

 

29.   Wat is ’n aflaat – is dit bybels?

 

30.   Hoekom is daar beelde in Katolieke kerke?

 

31.   Wat sê die bybel omtrent die verering van relieke?

​

32.   Is daar bybelse gebede wat net so herhalend is soos die rosekrans en litanieë van die Katolieke kerk?

 

33.   Hoekom moet Katolieke die heilige mis op sondae en dae van verpligting bywoon?

 

34.   Hoekom maak ons as Katolieke die kruisteken en kniebuig ons in die kerk?

 

35.   Hoekom vereer ons Katolieke vir Maria en die heiliges?

 

36.   Wat leer die Katolieke kerk omtrent egskeiding en ontbinding?

 

37.   Hoekom glo ons as Katolieke dat die gebruik van voorbehoedmiddels verkeerd is?

 

38.   Hoekom voel ons as Katolieke so sterk oor die lot van ongebore babas?

 

39.   Hoekom is die Katolieke kerk gekant teen aborsie, genadedood en die doodstraf?

 

40.   Wat glo ons as Katolieke oor die hiernamaals en die laaste oordeel?

 

41.   Is dit bybels om in die vaevuur en in gebede vir die oorledenes te glo?

 

42.   Wat glo ons as Katolieke omtrent die hel?

 

43.   Wat glo ons as Katolieke omtrent die hemel?

​

​

KATOLIEKE ANTWOORDE

​

 

 

bottom of page